To Start
Click on a photo to enlarge.
You control the Slide Show by clicking Next or Prev
De Rust – Around Town

De Rust – Surrounding Areas

De Rust – Face Painting at Celebration

De Rust – Street Art at Celebration

De Rust – Carnival Atmosphere


Baie geluk, De Rust. Julle verdien die wen!
Baie dankie Irma.
Beautiful little town, love the photos. This whole area is so picturesque and peaceful.
Thanks Marina. De Rust and surroundings are just as you say. Enjoy your holiday in SA. Jack.
Thx vir julle effort met die face paint & street art! Dit was ‘n wenner!! Die stalletjie het baie mooi gelyk, well done!! Dankie vir al die pic’s – is pragtig. Be blessed xx
Dankie Brende. Ons het die dag saam met al die De Rusters en besoekers baie geniet. Stuur asb die “link” na al jou eposkontakte. Jack.
Fotos: http://derustwesterncape.com/?page_id=58#comment-9
Baie geluk. Sal graag my website met julle s’n wil link. Laat maar weet. Groete
Andre
Hi Andre, dit sal goed wees. Laat weet my wanneer jy weer dorp toe kom. Epos: jack@dersutwestrencape.com.
Groete,
Jack.
Julle reëlings vir die Makietie was uitstekend. baie dankie, Het dit baie geniet, ons voel al so deel van julle De Rusters, met die familie en vriende..
Hi, dankie Hettie. Ons is nou net ‘n jaar nou hier maar dit voel as of ons al deel van die pragtigge omgewing geword het.
Baie gelukkige De Rusters,
Jack.
Jack, what a lovely website and stunning photos, whole thing is super! You, Kathryn and the girls are a special addition to this sweet little town, God Bless
Hi Candyse,
Thanks for that. We love it here, and having great friends like you and Mick makes it a whole lot better. Be blessed.
Jack.
Pingback: Your Wedding in De Rust |
Pingback: De Rust, Western Cape – A Jewel Set In Stone |